- Unisex T-Hemp met Ronde Nek
- Print Voor met Geel Embleem op Mou
- Slegs beskikbaar in Charcoal Melange
- "Faded" Print Styl Op Hoof Design (Banana Print)
Die materiaal waaruit hierdie produk gemaak is, is plaaslik verkry. Hierdie produk is handgemaak deur mede-Suid-Afrikaners, in die hartjie van Johannesburg, vanuit ’n 70/30 katoen/poliëster-mengsel. Die poliëster is vervaardig uit herwinde plastiek wat uit ons oseane verwyder is. Die seeskilpaaie juig!
(P.S Maak asseblief gebruik van ons grootte-gids om seker te maak dat jou hemp jou perfek sal pas!)
GROOT NEE
SKU: GROOTNEE001
R280,00Price
Colour: Charcoal Melange