• Unisex Hoodie
  • Print Voor Met Geel Embleem op Mou
  • 280 gsm

 

Hierdie hoodie is gemaak vanuit ’n indrukwekkende 280gsm, katoen-ryke, poliëster-mengsel.

Dit sluit die kenmerkende “kangaroo-pouch” in.

Dit word afgerond met hoë-kwaliteit afwerkings, veral om die mou en kraag.

 

(P.S Maak asb seker dat jou hoodie jou perfek sal pas, deur na ons grootte-gids te kyk!)

LIEFDE KWADRAAT - HOODIE

SKU: HOODIELIEFDE001
R600,00Price
Colour: Black
    credit-card-logos.jpeg
    1. Ons aanvaar debiet én krediet kaarte as betaling.

    2. Ons koerier landswyd in SA, Namibië en Botswana.

    3. Bestellings oor R1000 - gratis aflewering! (Slegs SA)