- Unisex Hoodie
- Print Voor Met Geel Embleem op Mou
- 280 gsm
Hierdie hoodie is gemaak vanuit ’n indrukwekkende 280gsm, katoen-ryke, poliëster-mengsel.
Dit sluit die kenmerkende “kangaroo-pouch” in.
Dit word afgerond met hoë-kwaliteit afwerkings, veral om die mou en kraag.
(P.S Maak asb seker dat jou hoodie jou perfek sal pas, deur na ons grootte-gids te kyk!)
HOODIE - WEES DIE VIBE
SKU: HOODIE08
R600,00Price
Colour: Charcoal Melange
Size