- Unisex Vest
- 100% Katoen
- Swart Print Voor, Geel Embleem Onder
- Beskikbaar in Wit
Die materiaal waaruit hierdie produk gemaak is, is plaaslik verkry. Hierdie produk is handgemaak deur mede-Suid-Afrikaners, in die hartjie van Johannesburg, vanuit 100% katoen.
(P.S Maak asseblief gebruik van ons grootte-gids om seker te maak dat jou hemp jou perfek sal pas!)
IS ALS OKAY BY DIE HUIS?
SKU: OKAYV005
R250,00Price
Colour: Wit