• Unisex T-Hemp met Ronde Nek
  • Print Voor met Geel Embleem op Mou
  • Beskikbaar in Wit + Charcoal Melange

 

Die materiaal waaruit hierdie produk gemaak is, is plaaslik verkry. Hierdie produk is handgemaak deur mede-Suid-Afrikaners, in die hartjie van Johannesburg, vanuit ’n 70/30 katoen/poliëster-mengsel. Die poliëster is vervaardig uit herwinde plastiek wat uit ons oseane verwyder is. Die seeskilpaaie juig!

 

(P.S Maak asseblief gebruik van ons grootte-gids om seker te maak dat jou hemp jou perfek sal pas!)

JAMMER

SKU: JAMMEROO3
R280,00Price
Colour
    credit-card-logos.jpeg
    1. Ons aanvaar debiet én krediet kaarte as betaling.

    2. Ons koerier landswyd in SA, Namibië en Botswana.

    3. Bestellings oor R1000 - gratis aflewering! (Slegs SA)