- Unisex T-Hemp met Ronde Nek
- Gewone Snit
- Geel Print Voor met Geel Embleem op Mou
- Slegs beskikbaar in Ultra Royal Blue
- 160g
- 100% Gekamde Katoen
(P.S Maak asseblief gebruik van ons grootte-gids om seker te maak dat jou hemp jou perfek sal pas! Hierdie spesifieke hemp se grootte verskil effens van die res van ons t-hemde, so maak asb seker jy is 100% gelukkig met hoe die hemp gaan pas.)
OOK MAAR MENS
R280,00Price
Colour: Ultra Royal Blue