• Unisex T-Hemp met Ronde Nek
  • Print Voor met Geel Embleem op Mou
  • Beskikbaar in Military Melange + Burgundy Melange (pienk ondertoon)
  • "Faded" Print Styl Op Hoof Design (slegs op Burgundy)

 

Die materiaal waaruit hierdie produk gemaak is, is plaaslik verkry. Hierdie produk is handgemaak deur mede-Suid-Afrikaners, in die hartjie van Johannesburg, vanuit ’n 70/30 katoen/poliëster-mengsel. Die poliëster is vervaardig uit herwinde plastiek wat uit ons oseane verwyder is. Die seeskilpaaie juig!

 

(P.S Maak asseblief gebruik van ons grootte-gids om seker te maak dat jou hemp jou perfek sal pas!)

OUD MAAR EPIC

SKU: OUD001
R280,00Price
Size
Colour
    1. Ons aanvaar debiet én krediet kaarte as betaling.

    2. Ons koerier landswyd in SA, Namibië en Botswana.

    3. Bestellings oor R1000 - gratis aflewering! (Slegs SA)

    Wil jy dadelik weet as ons nuus het?

    © 2020 LIEFDEKWADRAAT